TESTIMONIALS
THIS PAGE BARES WITNESS TO THE MANY HEALTH ADVANTAGES OF OUR HEMP SEED OIL & CREAM AND
AUXILIUM CBD OIL, AS TESTIFIED BY OUR PATIENTS.
AUXILIUM CBD OIL, AS TESTIFIED BY OUR PATIENTS.
PAIN MANAGEMENT:
"Goeie produk. Na my skouer operasie en die gebruik van CBD, voel ek n groot verbetering. Dankie Lelani jys n ster. CBD is n wenner". R. Wilken SLEEP MANAGEMENT:
" Ek het hierdie week Lelani se Hemp olie gekoop en gebruik nou dit vir drie dae. Het gisteraand vir die eerste keer in jare net 1 keer wakker geword. Sal jou op hoogte hou, maar sover goed" N Hanson. HIGH BLOOD PRESSURE:
" Hi Lelani. I have been using the Hemp seed oil for a month now. I have been on meds for high Blood Pressure since 1989. After a month's use of Hemp oil I am NO longer on Blood Pressure meds. BP Normal. So happy. Will have cholesterol levels checked at the end of June and advise. Feeling much better as well". J Trahms |
SKIN CONDITIONS:
"Hemp oil is amazing it cured my grandson's skin condition in two days by taking it orally and applying it on the affected areas. My Pekinese had a hot spot and by applying Hemp to his wound, it was completely healed in days". J. Rogers. FIBROMYALGIA:
"Good day Lelani, Thank you for introducing me to your Hemp oil! I started using it last week Thursday and for the first time in weeks I slept like a darted Hippo straight through the night. In the past I struggled to fall asleep due to the debilitating pain of Fibromyalgia in my back, neck and legs. Today. 6 days later, on a scale of 1-10, where 10 is the worst, my pain is 2, and I am positive that it will decrease to 0 as time goes by. Once again, thank you for making it possible to gradually go off my meds and live a pain-free life , the natural way" Ronel, Tzaneen. |
HIGH CHOLESTEROL:
" Hi Lelani. I have been using the Hemp seed oil for a month now. I have been on meds for high Blood Pressure since 1989. After a month's use of Hemp oil I am NO longer on Blood Pressure meds. BP Normal. So happy. Will have cholesterol levels checked at the end of June and advise. Feeling much better as well". J Trahms
HIGH CHOLESTEROL:
" Vandag wil ek vir jou dankie se vir die goue olie. Ek was die eerste of een van die eerste mense wat by jou gekoop het...Nadat ek besluit het om al my medikasie te los in Desember (wat jy nie goedgekeur het nie) is my cholesterol af van 7.4 in Desember na 5.3 in April. 2 Bottels 500ml later. My pyne is minder. Ek voel rustiger oor die algemeen. Ek is BAIE Gelukkig. Lots of Love" Marcelle. WEIGHT MANAGEMENT:
"Gaan goed al 2kg verloor en vel is mooi voel ook beter en het baie meer energie". Anna. ANXIETY:
"Goeie more Lelani. Net om jou op hoogte hou mbt my vordering op Hemp olie. Na n periode van sowat 3 maande en onder toesig van my psigiater en dokter en jou advies aan hom, is ek Baie bly om vandag met jou te deel dat ek heeltemal van Urbanol af is! Ons is tans besig om my Cilift ook stadig te verminder en ek neem nou slegs n halwe een elke dag. Ek voel fantasties! Soos jy weet was ek jare lank op sterk medikasie wat my mediese fonds en gesondheid "destroy" het. Ek voel meer gefokus en my slaap het baie verbeter. Jou aptekers is baie behulpsaam en saam met my bly oor my vordering. Baie dankie vir jou hulp en ondersteuning Lelani, jy het n Wonderlike produk!" Chris. SKIN REJUVENATION:
"Ek gebruik die room as gesig room. Die sakkies onder my oe is weg en dit help dat my sinusse nie so verstop voel nie. As jy gesonbrand het is jy more mooi bruin. My kleindogter se vraatjies wat nogal n probleem was op haar bene, is amper weg. Ek smeer die room en die olie aan elke aand aan die vraatjies. My man het heelwat ouderdomsvlekke op sy gesig en arms wat al begin lyk het soos melanome. Hy smeer nou vir n maand die olie en room aan en dit is amper weg. Ek beveel dit met groot vertroue aan. Die olie en room is albei Fantastiese produkte" S. Liebenberg. |
FATIGUE:
" Ek het n lang lys van mediese probleme wat my lewe absoluut misrabel gemaak het, inteendeel, ek het meeste van die tyd nie eers energie gehad om uit die bed op te staan nie. Ek gebruik Hemp nou vir omtrent twee weke en is nou so besig dat ek tyd gaan moet maak om vir almal wat belangstel te vertel hoe Hemp my help. Sodra ek kans kry wil ek werklik almal net bewus maak hoe Hemp my lewe verander het. Ek het die grootste lof daarvoor. Dankie Lelani, Hemp het letterlik my lewe gered want ek was op n punt wat ek net wou opgee" S.Liebenberg. ECZEMA:
"My Mom has been suffering with Eczema over her arms for a good couple of months now. So bad that she was scratching herself till she bled. I purchased Hemp oil and Yesterday received Hemp cream from Lelani. My Mom used it last night and for the first time in weeks she could actually sleep. This afternoon she showed me her arms and.......NO Scratching!!!! Thank you so much Lelani Badenhorst and Viper3Med for this excellent product. I can definitely recommend this" Y. Young. BLOOD SUGAR MANAGEMENT:
" Hi Lelani. Thank you for an awesome product. I have been using Hemp oil since November 2018. I use to get stomach pains a lot. Since I have been using Hemp oil it is a thing of the past. In December, I fractured my wrist and the doctor was very surprised that it healed so well. Hemp seed oil is also boosting my immune system. I do not have a spleen anymore due to an operation that went wrong and it had to be removed due to infection. Hemp Seed oil also assists with my joint pains. My cholesterol and Blood sugar is normal. I will recommend Hemp Seed oil to anyone. It is an awesome product and good for a lot of ailments" J. Swanepoel. |